Report the ad
Auxiliary Nurse/ Ingeskrewe Verpleeg Assistent - Vredendal
Friday, 22 November 2024Item details
City:
Vredendal, Western Cape
Item description
Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.
Vereistes en ondervinding:
•Registrasie by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
•Toepaslike opleiding soos vereis vir die betrekking waarvoor u aansoek doen.
•Kennis van die fisiese- en mediese versorging van ouer persone.
•Vermoë om binne spanverband te funksioneer
•Goeie menseverhoudinge handhaaf
•Goeie kommunikasievermoë
•Skofte werk soos per diensrooster (sluit in dag, nag, naweke en publieke vakansiedae)
•Persoonlike indemniteitsversekering
Vergoeding:
Ons bied ’n onderhandelbare salaris (volgens Badisa riglyne), aangevul deur ’n aftree skema, mediese skema, asook ruim verlof.
Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:
•Volledige CV
•Bewys van kwalifikasie
•Identiteitsdokument
•Bewys van registrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
Diensaanvaardingsdatum: So spoedig moontlik.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 6 Januarie 2025
Stuur ’n volledige CV aan: Die Bestuurder, Vredendal Tehuis
Epos adres: sekretaresse@vredendaltvb.co.za
Navrae: 027 213 3040