Vanrhynsdorp Tee Plaas - Vredendal

Tuesday, 7 May 2013

Item details

City: Vredendal, Western Cape
Offer type: Sell
Price: R 3,500,000
Land Square, m²:3269

Contacts

Contact name Danie
Phone 0824101715

Item description

Vanrhynsdorp
± 3629 ha Rooibostee Plaas bo-op Gifberg
± 700 ha Lande en 1500 sitrusbome
3 Woonhuise, teebaan, kantoor en 4 aarbeidershuise
Geskik vir vee, rooibos en sitrusverbouing
Ideaal om te ontwikkel as toerisme plaas
Eskom krag, genoeg same water, proteas, boesmantekeninge, watervalle, blomme in die lente en Doringrivier loop deur die plaas.

Vir meer inligting skakel gerus Danie